Rigters 6:36-37

Rigters 6:36-37 ABA

Gideon het vir God gesê: “U het gesê U wil my gebruik om die Israeliete te red. Ek sal 'n skaap se wol oopgooi op die dorsvloer. As daar net op die wol dou is en die grond is droog, dan sal ek weet U wil my gebruik om die Israeliete te red, soos U gesê het.”