'n Ander gelowige het miskien nie klere nie en hy het nie elke dag genoeg kos om te eet nie, en een van julle sê miskien vir so 'n persoon: “Ek hoop dit gaan goed met jou, jy moet warm klere aantrek en genoeg eet.” Maar as julle nie vir daardie persoon gee wat hy nodig het nie, dan moet julle weet dat dit niks help nie.
Lees Jakobus 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Jakobus 2:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's