Ons het nooit voorheen van so iets gehoor nie, niemand het 'n ander god gesien wat hierdie dinge doen vir die mense wat in hom glo nie. U help graag die mense wat doen wat reg is, en wat bly is daaroor, die mense wat onthou hoe U wil hê hulle moet lewe. Maar U het kwaad geword toe ons sonde gedoen het. Sal U ons weer red?
Lees Jesaja 64
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Jesaja 64:4-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's