Jesaja 58:4-5

Jesaja 58:4-5 ABA

Julle vas, maar julle beskuldig julle werkers en julle baklei met hulle. Hulle doen niks verkeerd nie, maar julle slaan hulle met die vuis. Wanneer julle vas en julle doen hierdie dinge, dan sal niemand in die hemel luister wat julle bid nie. Julle dink Ek wil hê julle moet julle verneder wanneer julle vas. Julle dink Ek wil hê elkeen moet sy kop laat hang soos 'n biesie en elkeen moet rouklere dra en op die ashoop sit. Julle sê dit is hoe 'n mens moet vas, julle sê dit is waarvan die Here sal hou.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid