Jesaja 44:9

Jesaja 44:9 ABA

“Al die mense wat beelde maak, is self niks. Hulle is lief vir die beelde, maar die beelde beteken niks. Hulle sê die beelde is gode, maar hulle sal teleurgesteld wees, want die beelde kan nie sien nie en hulle weet niks.