Jesaja 44:28

Jesaja 44:28 ABA

En Ek sê vir Kores hy moet my skape, my volk, oppas. Hy sal doen wat Ek wil hê hy moet doen. Hy sal vir Jerusalem sê: Die mense moet jou weer bou, en hy sal vir die tempel sê: Hulle moet jou fondamente weer bou.”