Hebreërs 5:12-13

Hebreërs 5:12-13 ABA

Julle moes nou al klaar leermeesters gewees het, maar julle is nie. Iemand moet nou weer vir júlle leer. Iemand anders moet vir julle wéér die dinge leer wat 'n mens eerste leer wanneer jy God se boodskap hoor. Julle is nou soos mense wat weer melk moet drink en wat nog nie ander kos kan eet nie. Want elkeen wat nog melk drink, is soos 'n klein babatjie. Hy het nog nie geleer wat is reg of wat is verkeerd nie.

Video for Hebreërs 5:12-13