Genesis 48:15-16

Genesis 48:15-16 ABA

Jakob het Josef se nageslag geseën en gesê: “My oupa Abraham en my pa Isak het God gedien en hulle was gehoorsaam aan Hom. God was ook my Herder my hele lewe lank, tot vandag toe. Hy was die Engel wat my verlos het uit al die gevaar waarin ek was. Hy is die God wat die seuns sal seën, sodat my naam, en ook die naam van my voorvaders Abraham en Isak, sal aanhou lewe. God sal hulle seën sodat hulle 'n groot volk sal word in hierdie land.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid