Genesis 37:17

Genesis 37:17 ABA

Die man sê toe: “Hulle is nie meer hier nie. Hulle het weggegaan van hier. Ek het gehoor hulle sê hulle gaan na Dotan.” Josef het sy broers gevolg en hy het hulle in Dotan gekry.

Video for Genesis 37:17