Genesis 28:20-22

Genesis 28:20-22 ABA

Jakob het belowe en gesê: “God sal my God wees as Hy by my sal wees en my sal beskerm op hierdie pad waar ek gaan loop. Hy sal my God wees as Hy vir my kos en klere sal gee en my veilig laat terugkom by my pa se familie. Dan sal hierdie klip wat ek regop gesit het sodat dit 'n gedenksteen kan wees, vir my 'n plek wees waar God is. Dan sal ek ook vir U 'n tiende teruggee van alles wat U vir my gee. Dit belowe ek.”

Video for Genesis 28:20-22

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 28:20-22