Genesis 26:3

Genesis 26:3 ABA

Jy moet in hierdie land woon en 'n vreemdeling wees. Ek sal by jou wees en Ek sal jou seën. Ek sal die hele land vir jou en jou nageslag gee. Ek sal doen wat Ek vir jou pa Abraham belowe het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 26:3