Genesis 17:12-13

Genesis 17:12-13 ABA

As 'n seun ag dae oud is, dan moet julle hom besny. Julle moet dit doen met elke seun in julle huis, en met elke slaaf wat in julle huis gebore word. Julle moet dit ook doen met elke slaaf wat julle koop, elke slaaf wat nie julle nageslag is nie. Elke seun in julle huis en ook elke slaaf wat julle gekoop het, moet besny word, sodat daar altyd aan julle liggame 'n bewys van my verbond kan wees.

Video for Genesis 17:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 17:12-13