Genesis 15:2

Genesis 15:2 ABA

Toe sê Abram: “Here, my Here, wat kan U vir my gee? Ek het nie kinders nie, en Eliëser, die man uit Damaskus, sal eendag al my goed erf.

Video vir Genesis 15:2