Galasiërs 4:20-21

Galasiërs 4:20-21 ABA

Ek wens ek was nou daar by julle. Dan kon ek op 'n ander manier met julle probeer praat, want ek weet nie wat om nou vir julle te sê nie. Julle wil so graag slawe wees van die Wette van Moses, maar julle luister nie goed wat die wette sê nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 4:20-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid