Galasiërs 3:10

Galasiërs 3:10 ABA

Daar is mense wat dink God spreek hulle vry omdat hulle doen wat die wette sê, maar God vervloek hulle. Want in die Ou Testament is geskryf: God vervloek elkeen wat nie alles doen wat in die wette geskryf is nie.

Video for Galasiërs 3:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 3:10