Esegiël 32:2

Esegiël 32:2 ABA

“Mens, jy moet 'n klaaglied sing oor die farao, die koning van Egipte. Jy moet vir hom sê: “Jy het gedink jy is 'n leeu tussen die volke, maar Ek het jou stilgemaak. Jy was soos die watermonster, jy het in jou waterstrome rondgetrap, jy het die water vuil en vol modder gemaak met jou pote, jy het die waterstrome vuil gemaak.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 32:2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid