Eksodus 39:32

Eksodus 39:32 ABA

So het hulle al die werk klaargemaak by die tempel-tent, die tent waar die Here aan hulle verskyn het. Die Israeliete het alles gemaak presies soos die Here vir Moses gesê het.

Video for Eksodus 39:32

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 39:32