Eksodus 28:3

Eksodus 28:3 ABA

Julle moet ook praat met al die kleremakers. Ek het hulle vaardig gemaak sodat hulle goed kan werk. Hulle moet vir Aäron klere maak om hom te wy sodat hy 'n priester kan wees vir My.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid