Prediker 8:8

Prediker 8:8 ABA

Niemand kan die wind laat ophou waai nie, niemand kan besluit wanneer hy moet sterf nie en niemand kan vry wegkom uit 'n oorlog nie. As iemand verkeerd doen, dan sal dít wat hy doen, ook nie vir hom red nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 8:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid