Jy moenie suurdeeg eet saam met die Paasfees-offer se vleis nie. Jy moet sewe dae lank ongesuurde brood eet saam met die vleis. Hierdie brood sal jou laat onthou dat julle swaargekry het toe julle vinnig uit die land Egipte moes gaan. So moet jy altyd die dag onthou toe julle uit Egipte gegaan het.
Lees Deuteronomium 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Deuteronomium 16:3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's