Ek het gebid tot my Here, tot God. Ek het my sonde en die sonde van my volk bely en gesê: “Here, U is die Groot God. Almal moet bang wees vir U en hulle moet U eer. U maak 'n verbond met die mense wat lief is vir U en wat doen wat U gesê het. U is lief vir hulle.
Lees Daniël 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: Daniël 9:4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's