Die Here sê: “Die mense van die land Juda het 'n baie groot sonde gedoen, daarom sal Ek hulle straf. Die wet van die Here was nie vir hulle belangrik nie. Hulle het nie gedoen wat die Here gesê het nie. Hulle voorvaders het vals gode aanbid, en daarom het die mense van Juda verkeerd gedoen. Daarom sal Ek 'n vuur stuur na die land Juda, en die mooi huise van die stad Jerusalem sal afbrand.”
Lees Amos 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Amos 2:4-5
15 dae
Amos, 'n plattelandse prediker, gaan na die groot stad en veroordeel hul sondige weë en sê ons is almal verantwoordelik teenoor God volgens die lig wat Hy vir ons gegee het. Reis daagliks deur Amos terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's