In die nag het die Here vir Paulus iets gewys, dit was soos in 'n droom. Die Here het toe vir hom gesê: “Jy moenie bang wees nie. Nee, jy moet aanhou om vir die mense te vertel van My en jy moenie stilbly nie, want Ek is by jou. Niemand sal jou aanval nie en niemand sal slegte dinge doen aan jou nie, want in hierdie stad is daar baie mense wat aan My behoort.”
Lees Handelinge 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: Handelinge 18:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's