2 Tessalonisense 2:13

2 Tessalonisense 2:13 ABA

Maar vriende, die Here is lief vir julle. Ons wil altyd vir God dankie sê dat Hy julle gekies en gered het. Hy het julle eerste gered, en Hy sal nog baie ander mense red. God het julle gered omdat sy Gees julle harte oopgemaak het vir Hom, en omdat julle geglo het dat die boodskap oor Jesus Christus waar is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Tessalonisense 2:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid