2 Tessalonisense 1:6-7

2 Tessalonisense 1:6-7 ABA

God doen reg, want Hy sal die mense wat vir julle verdruk, ook laat swaarkry. Julle kry nou swaar, maar God sal julle help sodat julle en ook ons nie meer sal swaarkry nie. Hy sal dit doen wanneer Hy uit die hemel die Here Jesus vir al die mense sal wys sodat hulle Hom sal sien. Dit sal gebeur wanneer Jesus van die hemel af kom saam met sy sterk engele.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Tessalonisense 1:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid