2 Samuel 23:21

2 Samuel 23:21 ABA

Dit is ook hý wat die Egiptenaar oorwin het. Die Egiptenaar was 'n mooi man en hy het 'n spies in sy hand gehad. Benaja het net 'n stok saamgeneem toe hy afgegaan het na die Egiptenaar toe. Hy het die spies uit die Egiptenaar se hand gevat en hy het die Egiptenaar met sy eie spies doodgemaak.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid