2 Petrus 2:1

2 Petrus 2:1 ABA

Daar was ook vals profete by die volk van God. So sal daar ook vals leermeesters by julle wees. Hulle sal vir mense hierdie vals dinge leer, maar die mense sal nie weet dat dit verkeerd is nie. Hierdie vals dinge sal die mense verlore laat gaan. Hierdie vals profete sal ook sê dat hulle nie aan die Here behoort nie, die Here wat vir hulle losgekoop het. Daarom sal dit hulle eie skuld wees dat hulle verlore sal gaan, dit sal skielik gebeur.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid