Dawid en die manne by hom het hard gehuil, hulle het aangehou totdat hulle nie meer kon huil nie. Dawid se twee vroue was ook weg. Sy vroue was Aginoam van die stad Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal van die stad Karmel. Dit was gevaarlik vir Dawid, want die manne het gesê hulle wil hom doodgooi met klippe. Die manne was baie hartseer oor hulle kinders. Maar Dawid het sterk gebly, want sy God die Here was by hom.
Lees 1 Samuel 30
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 1 Samuel 30:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's