1 Petrus 3:10-11

1 Petrus 3:10-11 ABA

Iemand wat lief is vir die lewe en wat graag goeie dinge wil hê, moenie sleg praat van mense nie en hy moenie lieg nie. Hy moenie verkeerde dinge doen nie, hy moet goeie dinge doen, hy moet altyd probeer om vrede te maak.

Video for 1 Petrus 3:10-11