1 Konings 3:12

1 Konings 3:12 ABA

Daarom sal Ek nou doen wat jy gevra het. Ek gee vir jou wysheid en verstand, niemand vóór jou het soveel wysheid gehad nie en niemand ná jou sal soveel wysheid hê nie.