1 Konings 18:10

1 Konings 18:10 ABA

So seker soos jou God die Here lewe, my meneer het mense na elke volk en land gestuur om jou te soek. Wanneer die mense gesê het jy is nie daar nie, dan moes hulle belowe en sê die Here is die getuie dat hulle jou nie kan kry nie.