1 Konings 17:13

1 Konings 17:13 ABA

Elia het vir haar gesê: “Jy moenie bekommerd wees nie. Gaan doen wat jy wil doen, maar maak eers vir my 'n klein broodjie gaar, daarna kan jy vir jou en jou seun brood gaarmaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Konings 17:13