1 Korintiërs 8:4

1 Korintiërs 8:4 ABA

Ek wil nou praat oor die afgod-offervleis. Ons weet almal dat daar nie regtig afgode in die wêreld is nie. Ons weet dat daar net een ware God is.