1 Korintiërs 5:4

1 Korintiërs 5:4 ABA

Julle is die gemeente wat aan ons Here Jesus behoort, en wanneer julle vergadering hou, dan moet julle weet dat ek ook daar by julle is. Ons Here Jesus sal ook daar wees. Hy het baie krag en Hy sal sy krag vir julle gee.

Video for 1 Korintiërs 5:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 5:4