1 Korintiërs 11:28

1 Korintiërs 11:28 ABA

Elkeen moet eers vir homself ernstig vra of hy verstaan wat die nagmaal beteken en of hy reg lewe. En as hy dink dat hy dit verstaan en dat hy reg lewe, dan mag hy van die brood eet en uit die beker drink.

Video for 1 Korintiërs 11:28