SEFANJA 1:18

SEFANJA 1:18 NLV

Die dag wanneer die HERE sy woede wys, sal julle silwer en goud van geen nut vir julle wees nie. Die vuur van sy ywer sal die hele land verteer. Hy maak ’n skielike einde aan alle mense op die aarde!

Gratis leesplanne en oordenkings oor SEFANJA 1:18