TITUS 1:1

TITUS 1:1 NLV

Hierdie brief kom van Paulus, ’n dienskneg van God en ’n apostel van Jesus Christus. Ek is gestuur om dié wat God gekies het, tot geloof te lei en om hulle die waarheid te leer wat hulle wys hoe om godvrugtig te lewe.

Video for TITUS 1:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor TITUS 1:1