ROMEINE 8:7-8

ROMEINE 8:7-8 NLV

Want die sondige natuur is altyd vyandig ingestel teenoor God. Dit rebelleer teen God se wet, want dit is in sy aard. Dit is waarom die mense wat deur hulle sondige natuur beheer word, God nooit gelukkig kan maak nie.

Video vir ROMEINE 8:7-8