ROMEINE 8:13-14

ROMEINE 8:13-14 NLV

Want as die sondige natuur julle lewe beheer, gaan julle die dood tegemoet. Maar as julle deur die Gees die werke van julle sondige natuur doodmaak, sal julle werklik lewe. Want almal wat hulle laat lei deur die Gees van God – hulle is God se kinders.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 8:13-14