Ek verheug my immers in my diepste wese in die wet van God. Tog vind ek ’n ander wet in my binneste wat oorlog maak teen die wet van my gees en my ’n gevangene maak van die wet van die sonde wat nog in my is.
Lees ROMEINE 7
Luister na ROMEINE 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: ROMEINE 7:22-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's