PSALMS 24:7-10

PSALMS 24:7-10 NLV

Word hoër, o poorte! Word nog hoër, eeue oue deure, sodat die roemryke Koning kan ingaan. Wie is die roemryke Koning? Die HERE, sterk en magtig, die HERE, onoorwinlik in die stryd. Gaan oop, o poorte! Gaan oop, eeue oue deure, sodat die roemryke Koning kan ingaan. Wie is die roemryke Koning? Die HERE, die Almagtige, Hý is die roemryke Koning. Sela

Video for PSALMS 24:7-10

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 24:7-10