Soos ’n trop honde sirkel hulle om my; ’n kwaadwillige bende sak op my toe. My hande en voete is vasgemaak. Ek kan al my bene in my tel. Met leedvermaak gluur my vyande my aan. Hulle verdeel my klere onder mekaar en deur die lot te werp deel hulle my kledingstukke. HERE, bly nie ver van my af nie! U is my sterkte; help my tog gou! Red my van die swaard, red my kosbare lewe uit die mag van hierdie honde.
Lees PSALMS 22
Luister na PSALMS 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 22:17-21
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's