PSALMS 19:8

PSALMS 19:8 NLV

Die HERE se voorskrifte is volkome, dit gee nuwe lewenskrag. Die bepalings van die HERE is betroubaar; dit maak die eenvoudige verstandig.