PSALMS 144:2
PSALMS 144:2 NLV
Hy is my troue hulp en my toevlug, my veilige vesting en my redder. Hy is my beskermer by wie ek skuil, wat volke aan my onderwerp.