PSALMS 139:17-18

PSALMS 139:17-18 NLV

Kosbaar is u gedagtes vir my, o God! Hoe onmeetlik is die totaal! As ek dit sou moes tel, sou hulle meer wees as sandkorrels! Wanneer ek daarmee klaar is, sal ek nog steeds by U wees.

Video for PSALMS 139:17-18