PSALMS 130:6-7
PSALMS 130:6-7 NLV
Ek wag op die Here, meer as wagte wag op die môre, wag op die môre. Israel, hoop op die HERE, want by die HERE is troue liefde, by Hom is volkome redding.