PSALMS 122:6-8

PSALMS 122:6-8 NLV

Bid vir die vrede van Jerusalem, vir kalmte by almal wat jou liefhet. Mag daar vrede wees binne jou mure, rus in jou paleise. Ter wille van my broers en vriende is my wens: “Mag daar vrede in jou wees!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 122:6-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid