SPREUKE 8:10-11

SPREUKE 8:10-11 NLV

Aanvaar eerder wat ek julle leer, dit is meer werd as silwer. My kennis is meer werd as goud. Wysheid is baie meer werd as edelstene. Daar is niks wat jy kan begeer wat teen wysheid kan opweeg nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 8:10-11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid