Laat jou eie fontein vir jou tot seën wees. Geniet jou eie jong vrou. Sy is die bokkie wat jy liefhet. Laat haar borste vir jou vreugde gee. Laat haar liefkosings jou die hele tyd oorweldig. My seun, waarom sou jy meegevoer raak deur ’n slegte vrou? Waarom sou jy liefde by ’n vreemde vrou gaan soek?
Lees SPREUKE 5
Luister na SPREUKE 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 5:18-20
5 dae
Hierdie 5-dag-leesplan oor God se liefde en oorvloed sal lesers verseker van God se sorg, vergifnis en beskerming en hulle herinner om sy daaglikse seën te waardeer. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos vergifnis, werk en hoop) en ’n gebed en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se “Oorvloedige liefde”.
12 Days
In this study, we will guide you through a relationship journey that covers the 12 essential ways to have a Love That Lasts.
6 dae
Huwelike is onder geweldige druk. Baie mense skei en van die meeste redes is 'n onwilligheid om te vergewe. Die huwelik het 'n kontrak geword en word nie meer as 'n verbond voor God hanteer nie; God se riglyne word dus nie nagekom nie.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's