SPREUKE 11:1-3

SPREUKE 11:1-3 NLV

Die HERE haat ’n skaal wat nie reg weeg nie. ’n Akkurate lesing dra sy goedkeuring weg. Verwaandheid bring vernedering. Nederigheid bring wysheid. Die opregtheid van eerlike mense wys vir hulle die koers. Die valsheid van onbetroubare mense bring hulle ondergang.